Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Miramar Apartment 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-weg 40 A, Bantrybaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R9 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Miramar Apartment 2 is 'n pragtige woonstel met 'n see-uitsig in 'n veilige gebou in die hartjie van Bantrybaai. Dit is stapafstand van Clifton-strande en is ideaal vir 'n kuswegbreek in die Moederstad.

Dié woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak op 'n lieflike balkon met sitplek en uitsigte oop. Gaste het toegang tot die gedeelde swembadarea. Die verblyf is naby winkels en restaurante, asook die gewilde V&A Waterfront.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Victoria-weg 40 A, Bantrybaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 9 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 9 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-weg 40 A, Bantrybaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3265abb934d279fb5cbf13734f8a6a5ce239ccc5e788ebbfe0f7d6487ce592954091fe9700547b9a4528400f396b0de88c78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 000 per nag (plek vir 2) 40 A Victoria Road Bantry Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.927418695418 18.377723516859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang