Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mostert Self-catering Accommodation

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 31, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mostert Self-catering Accommodation is aan die Weskus in die klein dorpie van Melkbosstrand naby Kaapstad geleë.

Die eenheid is op dieselfde perseel as 'n geskiedkundige huis wat pragtig opgeknap is. Dit is net 'n klipgooi van die strand af. Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 1 en suite-slaapkamer, 'n leefkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n uitsig oor die pad. Daar is 'n ruim stort, 'n toilet en 'n wasbak in die badkamer. Hoewel die eenheid langs die hoofhuis is, is dit heeltemal afgesonder en het sy eie privaat ingang. Die huis het 'n oopplan-kombuis en -sitkamerarea. Die kombuis is toegerus met pragtige toonbanke, 'n roosteroond met 2 stoofplate, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Daar is 'n TV met volledige DStv.

'n Aparte en ekstra en suite-kamer is op versoek beskikbaar vir 2 ekstra gaste. Die kamer is nie in dieselfde gebou as die selfsorgwoonstel geleë nie (sowat 25 m van mekaar af) en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamer is nie vir kinders geskik nie en kan net saam met die hoofwoonstel bespreek word.

Skuifdeure lei na die patio waar gaste gerus die braaigeriewe kan benut en die lieflike weer kan geniet.

Daar is verskeie natuurreservate en voetslaanroetes in die omgewing. Ander besienswaardighede sluit in die V & A Waterfront, Kaapstad se sakekern en Tafelberg wat minder as 30 minute se ry is asook verskeie wynroetes wat net 20 minute hiervandaan is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annalise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 8ste Laan 31, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mostert Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 31, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkMTlmMjU0LWUyNmUtNDkwZC1hYTY4LTA2NmJiMGI1NWM3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 31 8th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.728564150601 18.440277055225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang