Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount High Luxury Country House

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Reinhardt S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Uitstekende plek met wonderlike uitsigte. Rusplek vir jou siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermanus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastiese verblyfervaring by Mount High Luxury Country House. My gade en ek het 'n fantastiese verblyfervaring beleef by Mount High Luxury Country House in Maart 2024. Ons het uitstekende en vriendelike diens ontvang van die gasvrouens, naamlik Ronel en Santie. Die eenheid is pragtig, netjies, en veilig. Beslis waarde vir geld! Ek sal Mount High Luxury Country House aanbeveel vir enige besoeker aan Lydenburg, Panoramaroete, Mpumalanga. Ons sien baie uit na ons volgende verblyf by Mount High Luxury Country House. Baie dankie vir die gasvryheid! Ons het baie tuis gevoel. 'n Huis weg van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Solomon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wonderful place. We enjoyed every second of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andreya G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Welcoming and accommodating. Wonderful place to stay with amazing food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leone B
Kort verblyf
5.0
Okt 2020

Wonderlike plek. Mount High is 'n wonderlike wegbreekplek. Gasvrou Ronel was baie behulpsaam. Die ontbyt wat hulle vir ons gemaak het was uit die boonste rakke. Ons sal verseker weer gaan. Ruim, baie om te doen vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marichelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Uitstekende plek! Uitstekende plek, juweel van 'n plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2019

Quite and quaint, just right for a relaxing getaway away from the rush. Beautiful decor and very quite. I would recommend this getaway to anyone who wants to relax and just be on your own with your family. It is so open and homely, I would have stayed the whole week if I could. Just the right amount of comfort and luxury. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynne U
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2018

A beautiful location with all the necessary catered for. Mount High is a hidden gem out in the wild. From the minute we arrived we were impressed with the house and it's beautiful surroundings. The animals so close to the house was a pleasant surprise. The house is beautiful with all that is needed for a self-catering unit. My family loved this place and wish we could stay longer. Lamek was very helpful and kind. Thank you for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evette H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2018

Oortref jou verwagtinge, absoluut die moeite werd! Wat ‘n juweel in die middel van die bos!! Die huis is absoluut fantasties en het beslis ons verwagtinge oorskry! Die njalas elke oggend en laat middag rondom die huis, het ons van voor af die wonder van die natuur laat waardeer! Sal definitief weer daarheen gaan! Henrihet is ‘n uitstekende gasvrou en haar gesin is wonderlike mense!!! Dankie vir ‘n onvergeetlike tydjie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Oliver Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Natalshoop Plaas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd68f261eacf184f32fc21cd5131380a1d03b91d2f800dccda3c604a91b8e5516ecd596178c77dc15f840bb60d412dc34c145?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Farm Natalshoop Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.040193 30.536438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang