Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount High Luxury Country House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Natalshoop Plaas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Mount High Luxury Country House spog met prentjiemooi-uitsigte op die berge en oor die riviere. Die plaas skuil tussen die berge in Mount Anderson Natuurreservaat, sowat 15 km van Lydenburg af is. Die venue is ideaal vir klein- tot medium-grootte troues en is geskik vir 'n maksimum van 60 gaste. Die trou-koördineerder sal help om paartjies se dag besonders te maak.

Die Italian Villa bied luukse verblyf aan 12 gaste. Die Manor House het slaapplek vir 12 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 6 slaapkamers en 2 badkamers. Dit het 'n ruim oopplan-leefarea met 'n kroeg en 'n snoekertafel wat na 'n piekniekarea met 'n randvloeiswembad lei. Van hier af kan gaste 'n uitsig oor die vallei en op die berge geniet.

Arabiese perde is ook op die perseel. Verder bied Mount High maaltye op groot tafels en ligte, kandelare of blomme kan vanaf die kappe gehang word. Wildritte is soggens of saans beskikbaar en nagritte word aanbeveel vir 'n unieke ervaring.

Mount High Luxury Country House is 'n ideale bergfietsry-area en daar is verskeie roetes wat entoesiaste kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Oliver Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Natalshoop Plaas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Mount High Luxury Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Natalshoop Plaas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd68f261eacf184f32fc21cd5131380a1d03b91d2f800dccda3c604a91b8e5516ecd596178c77dc15f840bb60d412dc34c145?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Farm Natalshoop Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.040193 30.536438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang