Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Lights

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Nelda T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Beautiful place. We were four ladies. Spacious, immaculately clean rooms, with a stunning view from the lounge. I will definitely recommend Mountain Lights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda C
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Kuier was lekker net baie koud gekry. Verblyf was goed. Lekker rustig en privaat. Die beddegoed moet aangepas word. Die duvet is baie dun vir die dubbelbed, dit maak 'n lekker dik mikrofiber inner nodig omdat dit nou winter is. Asook komberse moet vervang word, nie throws nie, dus vir die somer. Julle kan mos die prys verhoog in die winter om die winteraanpassing te doen. Braai maak 'n afdak wat ons nie te veel groen kon braai nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kezelle
Mountain Lights
Yolanda, baie dankie vir die terugvoer. Ek is baie jammer om te hoor dat die elektriese warm komberse op die beddens nie warm genoeg was nie. Ons sal definitief die idee oor 'n afdak vir die toekoms oorweeg. Dit is egter ongelukkig nie so maklik om sommer net 'n afdak te bou in 'n kompleks nie, daar is 'n hele proses vir goedkeuring. Ons hoop om julle weer te sien.

David Matome L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

I will definitely visit again. Mountain Light is the best guy. I encourage all to visit this place. Less than 500m to the beach, nice sea view and mountain. The unit has everything. Thank you for hosting us, we really enjoyed. The deposit doesn't even take a day to reflect in your bank account.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Wonderful and relaxing. Amazing comfortable place. It has everything you need, and the place is very clean with beautiful crystal stone lights for a romantic atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

I had a wonderful stay. It was great. Will go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanique B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2024

Relaxing. Our stay was wonderful. Just the complaint that came through which made us not enjoy ourselves fully.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Kezelle
Mountain Lights
Juanique, we are so glad that your stay was wonderful with us and hope we will see you soon. With signing off the facilities rules and regulations, you did agree with the terms and conditions of the facility. Complaints of very loud music were received and we had to inform you to please be considerate of neighbours. You confirmed that this was the case and loud music was played and apologised for the disturbance, which we took in good stride. This is a self-catering unit in a complex with neighbours around you. You can still enjoy yourself, but be mindful that loud, excessive music is not allowed.

Navarro A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2024

Was amazing. Was amazing, nice and quiet, very nice place to rest with family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Farren H
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jun 2024

Rustig, lekker en gesellig. Aanbeveel ja, maar die muurproppe was dood die Sondag oggend, so daar was geen krag nie. Die een bank was weg omdat dit stukkend is, so daar was 'n tekort aan sitplekke. Die badkamerdeur en die deur aan die balkonkant maak nie reg toe nie. Aan die braaikant sal 'n afdak waardeer word, veral in die winter vir die reën wanneer 'n mens braai. Netjiese breekware / eetgerei sal ook waardeer word.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kezelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mariners Place 48, La Casa Apartments 20, Gordonsbaai, 714, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8547be03c4311ba805f2c207f2f20a2972ba1c4cdc343ed1857294e9b79c558baae7fdb2d7b13a5e22fdcce8a2f1ab63ccce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 48 Mariners Place 20 La Casa Apartments 714 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.152866817708 18.877290487289

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang