Mountain Marina - Three Bedroom Premier 3
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: W Quay-weg 7, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R7 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mountain Marina - Three Bedroom Premier 3 is ’n lieflike waterfrontwoonstel op die Marina Residential Estate in Kaapstad wat ’n asemrowende uitsig oor die palmbome en eiland in die Victoria & Alfred Waterfront bied. Die luukse woonstel is net ’n hanetreetjie vanaf restaurante, inkopiewinkels, besienswaardighede en topklas-konferensiegeriewe.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed. Hierdie slaapkamers het elkeen ’n en suite-badkamer met ’n bad en ’n stort óf slegs ’n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het ’n stort, toilet en ’n wasbak.
Die oopplankombuis is met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het ’n etenstafel met sitplek vir 6, ’n TV en gemaklike rusbanke en dit lei na ’n balkon met ’n buite-etenstafel.
Gratis WiFi en 2 veilige parkeerplekke word voorsien. Gaste het ook toegang tot verskeie gemeenskaplike swembaddens en ’n gemeenskaplike gimnasium wat teen ’n daaglikse fooi beskikbaar is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Chanel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 42
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- W Quay-weg 7, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in V&A Waterfront Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: W Quay-weg 7, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang