Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Hein V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Uitmuntend, hier sal ons weer bly. Vol punte vir vriendelikheid, diens, verblyf, netheid, ontbyt en die rustige atmosfeer. Na die lang reis kon ons in vrede ontspan en die stywe spiere 'n breuk gee. Die ontvangs was hartlik en die diens uiters bekwaam. Die kamer was goed ingerig en skoon; en ons kon lekker uitrus voor ons weer in die pad val. Die onderdak parkering was 'n bonus. Die ontbyt en aandete in die restaurant op die perseel was 5 ster en uit die boonste gestoeltes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phatheka K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Short stay but amazing. Great location, awesome customer service. The breakfast was amazing too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Good overnight stay for our purposes - transit from KNP to Durban. Very happy - the host and her staff are great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag
5.0
Apr 2024

Alles netjies, alles werk, diens goed en vriendelik. Kos goed. Baie lekker! Alles het voldoen aan my vereistes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gayle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Convenient. Convenient and comfortable for our purpose.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Themba H
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

It was welcoming and interesting. However, we had to work around the water issue. Great and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richmond R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Place to book. All was good, only the issue we had is the light in the bathroom. Even if it was dark, it did not switch on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gert B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Goeie rustigheid. Was baie aangenaam. Bestuurspan het ons versoeke met gewilligheid hanteer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anet Susan O
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Baie rustig, skoon en pragtige verblyf. Ja, die gasvrou was gereed om ons te ontvang. Die plek is baie mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Saryna V
1 nag Saam met vriende
4.2
Apr 2024

Goeie oornag akkommodasie. Goeie oornag akkommodasie tussen die Kruger wildtuin en KZN. Daar is ook 'n restaurant waar uitstekende kos bedien word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brosdoringstraat 14, Volksrust, 2470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec4c9a9b0564f96f5a4b880007211f0fa3f0c7f53cf6217e4b3a14c17cffd5c5d62fb09a440cbd4ed03466d0d5765e97b5fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 14 Brosdoring Street Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -27.341675534877 29.89085362943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang