Munisa Guest House
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langermann-rylaan 55/57, Kensington, Johannesburg, 2094, Gauteng
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Munisa Guest House in die heuwelagtige voorstad Kensington in Johannesburg geleë. Daar is verskeie winkelsentrums en sakeparke in die omgewing, soos Eastgate-winkelsentrum, Park Meadows-winkelsentrum en die Pick 'n Pay-hoofkantoor.
Dié gastehuis het 12 en suite-gastehuise wat elkeen lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi het. Die kamers word ook daagliks skoongemaak.
Daar is 'n restaurant op die perseel, oorgenoeg veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n swembad. Lughawe-pendeldienste en wasgoeddienste is op aanvraag beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Faruk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Langermann-rylaan 55/57, Kensington, Johannesburg, 2094, Gauteng
- Gaste dink Munisa Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kensington Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langermann-rylaan 55/57, Kensington, Johannesburg, 2094, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang