Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nerf-Af French Villa

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Des 2024 tot 18 Jan 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosplasie-singel 14, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 R3 570 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Nerf-Af French Villa bied luukse verblyf in Onrusrivier, 'n kusdorpie in die skilderagtige Overberg-streek. Dit is net 'n paar minute vanaf Hermanus tussen berge, riviere, strandmere en die turkoois see geleë. Dit is ook naby die bekende Hemel-en-Aarde-vallei, die Whale Coast Mall en bekende restaurante in die omgewing.

Die villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gastebadkamer met 'n toilet en 'n wasbak.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n kaggel, TV met YouTube en Netflix, en gratis WiFi.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Onrus spog met 'n gewilde kusroete en kronkelende voetpaadjies al langs die see en strandmeer. Die bekende Davie's- en Jan Rabe-rotspoel is gewilde swem- en snorkelplekke. Onrus het ook 'n Blouvlagstrand en nabygeleë aktiwiteite sluit walviskyk, haaihokduik, visvang, fietsry, wynproe en staproetes in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

EUGENE Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bosplasie-singel 14, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 200
R 4 200 R 3 570
per nag, vir 8 mense
Vanaf R4 200
R 4 200 R 3 570
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosplasie-singel 14, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5c259c83682d1f0fff3220b4d3a2e6d65d244c38a9e37b2143c0eef768226e4a27ef5f619496d0747abdc1d38c65e45adda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 200 nouVanaf R3 570 per nag, vir 8 mense 14 Bosplasie Singel Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.411102655673 19.185449534551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang