Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nina's Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Jevine M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Ek het 'n naweek van rustigheid gesoek en by Nina se guest house het ek dit gevind. Was baie gemaklik. Die dame wat ons gehelp het, was baie vriendelik en behulpsaam. Was verbaas dat die breakfast ingesluit was by die goeie prysaanbod. Alles was baie mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zhanilee H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustigheid, puik werk. Ek het die aand baie geniet. Ek voel ek kon langer gebly het. Die gasvryheid en diens wat julle lewer is puik werk. Hou aan met goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald P
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jan 2025

Very good. Brief stayover to avoid travel; facilities very good; space a little cramped for a double room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2025

Teleurgesteld met kommunikasie. Die verblyf was baie lekker en netjies. Die ontbyt was smaaklik ten spyte daarvan dat ek dit moes buite staan en eet op my bakkie se agterklep met plastiek eetgerei. My werksgenoot het koffie gekry al drink hy nie koffie nie, sonder enige ander opsies. Ek is eers ingelig dat ontbyt in die kamers bedien word nadat ek uitgeklok het, nadat ek wel navraag oor ontbyt gedoen het tydens inklok. Die personeel het my ingelig dat hulle nie fasiliteite het vir mense om te sit en eet nie. Daar is wel tafels in die voorportaal en ek sou dink dat hulle ten minste die gebruik daarvan sou aanbied, aangesien hulle nagelaat het om my in te lig oor die ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald P
1 nag Besigheidsreis
4.8
Des 2024

Stayed overnight to avoid travelling back to CT between work events. Excellent - all amenities necessary were there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

It was okay. I was a bit disappointed. They advertised breakfast that wasn't available when I requested it. We also had an incident where a guest woke us up at past 2 in the morning with their noise that kept on for more than an hour. Yet the guest house advertised a quiet place. The great thing about the place is its location. Close to the mall, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Denver D
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mrt 2024

Nice and tranquil, had the whole place to myself. It was just an overnight stay, so I can't really give any feedback at this point in time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cedwyn T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Dit was uitstekend. Dis baie gerieflik, netjies, prentjiemooi en sal gou-gou weer kom, want dit is baie nice daar. Hulle kliëntediens is die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Nina's Guesthouse
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop om jul weer binnekort te sien.

Kevin S
1 nag Saam met vriende
3.6
Des 2023

Last minute booking but handled well. Friendly staff. It sufficed for our purposes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gillian B
Kort verblyf
1.4
Jan 2023

Very disappointed. Only stayed 2 of my 7 nights. Black sheets? Noisy refrigerator, uncomfortable bed, mismatched and very old, grubby furnishings. Shower door didn't close and grouting was eeuw. And then the owners refused to refund me any of my money back. So no, won't return and certainly won't recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 6, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyNWY2YWUyLWZiNmItNGIyOS1hNWZjLTlmNDllMTczNTEyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 6 Waterkant Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.9052099 17.99245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang