Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No 7 GA Watermeyer

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Venitta A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Bloemfontein overnight stay. A comfortable overnight stay with everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-marie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderlike ervaring. Baie netjies, skoon en veilig. Alles wat ons nodig gehad het. Naby winkels. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker gebly, dit voldoen aan of oorskry al ons behoeftes teen 'n billike prys. Dit was 'n oornagstop op pad vanaf Mosselbaai na die Kruger Wildtuin. Dit was pragtig skoon, gerieflik en met alle nodige geriewe. Sal beslis weer daar oorbly wanneer ons weer die noorde besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlike verblyf, baie netjies en goed geleë in 'n stil woonbuurt. Ideale verblyf met alles wat nodig is vir oorslaap of 'n paar dae se kuier in die Rose Stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Eenvoudig fantasties! Nou hoef ek nooit weer na blyplek in Bfn te soek nie! Wat 'n aangename ervaring. So jammer ek het nie lankal van julle geweet nie! Niemand hoef enigsins te twyfel om van julle gebruik te maak nie. Skoon, netjies, alles wat jy wil hê. Aangename gasheer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Gasvryheid soos net Bloemfontein kan bied. Voel soos om by familie te gaan kuier, die goeie kant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik. Ek het lanklaas so lekker nagrus gehad. Ek sal weer en weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie netjies en veilige plek. Baie lekker gebly en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

As M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Altyd lekker om te ontspan as dit netjies en skoon is. Plekkie is puik. Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Lekker rustig om te herlaai vir die langpad wat weer voorlê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

JH Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ga Watermeyerstraat 7, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe236cc37269502f85f0b6bc9c0ea65b1bee1431703b671d1d1b43c069555dd70161b4165543abbbf20e2861621de0806c853?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 7 Ga Watermeyer Street Langenhoven Park 9330 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.096237034611 26.149872080357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang