Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nougat Cabin

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Nico S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sielskos. Baie goed toegerus en die plek was silwerskoon. Baie mooi uitsigte oor die berge en kort loopafstand na die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda R
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Awesome. Heerlike naweek. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jf H
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Regte cabin ervaring! Dit is naby die plein, asook die staproetes. Dierevriendelik en genoeg ruimte vir diere om te speel. Uitstekende "view" amper 360-grade met groot vensters. Stoep is wenner in die winteroggend se son. Ons is lank voor die tyd gekontak om seker te maak als is reg en ook na die tyd om te sê dankie vir die verblyf en hoop ons is veilig tuis. Sal dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Opwindend, rustig, en absoluut die moeite werd! Dit was 'n heerlike wegbreek in 'n pragtige skoon, netjiese houtcabin! Ons kon ons hond ook saambring, en sy het haarself baie geniet! Ligging is ideaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2024

Ongelooflike uitsig. Wonderlike ontspanning. Baie gerieflik. Het baie lekker gebly. Nougat Cabin het ’n wonderlike uitsig vanaf die balkon. Die geriewe is perfek, en die huis was baie skoon en netjies. Rede vir 4 sterre vir ligging: die pad wat verby die huis gaan, is redelik besig. Omdat dit ’n grondpad is, hoor jy die verkeer redelik duidelik. Rede vir 4 sterre vir veiligheid: die onderste vertrekke van Nougat Cabin het ’n houtskuifdeur, maar die skuifdeur maak nie behoorlik toe nie en kon dus nie sluit nie. Vir mense van Johannesburg is dit ongelukkig ’n probleem. Behalwe vir dit, het ons baie lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel en self weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

René K
Lang verblyf
4.0
Jan 2024

Excellent, enjoyed the venue as well as the overall experience. The accommodation was excellent and neat. Walking distance to town with spectacular views. It was easy to reach out to the host whenever we needed assistance. Overall a great experience. The only negative comment is that there was load shedding from 20:00 to 05:00 every day and there were no additional water tanks or options available. This was unexpected and created a lot of discomfort, especially when we needed to use the bathroom during those hours.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Sarah
Nougat Cabin
Hi René, I am so sorry you were inconvenienced by the water shedding. We have since installed a 2500 litre water tank and motor so guests are no longer affected. I hope you return one day and if it's not during the very busy high season, then I will give you a free night. Best wishes Sarah

Nicole H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

A tranquil breakaway. What a lovely breakaway from the busyness of Gauteng city life. Spectacular view with lots of comfortable places to sit and relax. Nicely placed on the outskirts of town to enjoy the quiet, but close enough to town to allow us to take a leisurely stroll into town. A lovely contained garden for our furry friends. Great personal service from the host/s. I highly recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabe B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Die oulikste huis met die mooiste uitsig. Nougat Cbin is 'n netjiese huis met die mooiste uitsig vanaf die balkon. Dit voldoen aan al jou behoeftes en is baie sentraal geleë. Ideaal vir 'n rustige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Relaxing stay with beautiful view. Very comfortable. We will be returning for sure! We really enjoyed our stay, our dogs so enjoyed the vast garden and we enjoyed relaxing on the balcony taking in the magnificent mountainous surroundings. We did not know the upstairs and downstairs were separate, there is no indoor staircase connecting the upstairs and downstairs. The Kitchen is well-equipped and everything worked well for us. We had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Houthuisie stapafstand van die dorp af. Goed ingerig, pragtige uitsig. Houthuisie stapafstand van die dorp af. Goed ingerig, pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 245
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 245
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenenstraat 7a, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49c1914f846f7f38d9e00f25d865045518a754ec4c28764f2d5627396186ebc2d6090d3ebe42108946e13c549d35a85e7b80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 245 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 7a Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.517299390768 28.416137695312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang