Oceanic
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 14, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 200R1 870 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Oceanic is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Elandsbaai aan die Weskus en bied direkte toegang tot die strand, 'n asemrowende uitsig oor die see en op die Bobbejaanberge vanaf al die slaapkamers, en is naby winkels en restaurante geleë.
Al die kamers het 'n see-uitsig en plafonwaaiers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie gaste deel 'n badkamer wat 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas met 'n ingeboude waterhouer, mikrogolfoond, wasmasjien, vrugteskommelmaker, eetgerei, breekware, potte en braaitoebehore toegerus. Daar is 'n wasgoedlyn buite met wagoedpennetjies, 'n strykyster en strykplank.
Die leefarea het gemaklike rusbanke, plafonwaaiers, 'n slim-platskerm-TV met Netflix, Disney+, die volle DStv-pakket en 'n DStv-dekodeerder.
Daar is 'n binnebraai en kaggel. Die sitarea en die stoep het onbelemmerde see-uitsigte en 'n uitsig op Bobbejaanberg. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die huis bied direkte strandtoegang en is 400 m vanaf die hoofstrand, restaurante, winkels, museum en die plaaslike kroeg.
Elandsbaai is 'n gewilde kusdorpie en bekend vir fantastiese branderplankry-geleenthede, die natuurwonders van Verlorenvlei, riviermond en die skoon, ongerepte strand wat kilometers ver strek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Gedeelde dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Michele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Strandstraat 14, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
- Gaste dink Oceanic het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Elandsbaai Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 14, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang