Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Huisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Trudie F
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Heerlikste plek amper op die strand. Wat 'n oulike plek. Dit het regtig alles wat jy benodig. Is pragtig netjies danksy Sonja, wat dit baie mooi oppas en mens met 'n vriendelike glimlag verwelkom. Dit is amper op die strand, en het die mooiste sonsondergange vanaf die stoep. Stil dorpie wat sorg vir 'n heerlike wegbreek uit die stad. Sal vir seker weer daar gaan kuier. Dankie ook dat dit so maklik was om in kontak te bly en te verseker alles is in orde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret P
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

We thoroughly enjoyed exploring Elandsbaai from the comfort of Ons Huisie. Ons Huisie is a spacious, comfortable, well-equipped house with lovely views and very close to the beach. We thoroughly enjoyed our stay, despite the wintry weather. Our host kept us well informed and made us feel very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfekte Weskus wegbreek. Wonderlike naweek gehad by ons huisie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Netjies, goed toegerus en ontspanne. Baie goed toegerus en baie netjies, is die perfekte wegbreek plek as mens net wil ontspan en die rustigheid van Elandsbaai wil geniet. Die ligging is perfek, naby aan die strand en die winkels. Baie dankie vir die lekker ontvangs en die reelings se aanstuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Veilig, rustig en die stilte was fenomenaal. Ons het dit vreeslik geniet. Vandat ons gestap het en so vriendelik ontvang is, het ons tuis gevoel. Die eienaar is 'n baie vriendelike en hulpvaardige man. Het dadelik op oproepe gereageer en gehelp. Vir seker sal ons graag weer daar wil gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea B
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Fantastiese, veilige, skoon, netjiese plekkie. Heerlike stapstrand, veilig. Beste blyplek aan die Weskus. Alles wat jy nodig het, pragtig netjies, heerlike stapstrand, veilig, uitstekende diens. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tierck H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Baie lekker voëls gekyk en sal weer die Verlorenvlei se vleilande moet besoek. Baie gerieflike huis met alles wat jy nodig mag hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Comfortable, well equipped, close to the beach. We enjoyed our stay, the house is very comfortable, well equipped and a short stroll to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

No hesitation in recommending. Lovely place. Well set up and the best location for Elands Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannes W
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Ontspannend. Lekker gebly - goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ebe38cbbb373c554bc884b88a82ece50effe53ac6d6e5fec81c5c85423aefa9e67ad69f1a7132bf75f014359db66c921db7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 5) 91 5 1 5 Boom Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.311048304455 18.341867169312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang