Oranje Guest Farm
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oranje-plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Oranje Guest Farm is 'n werkende plaas tussen die pragtige berge van die Oos-Vrystaat, naby die Lesotho-grens. Dit is die ideale bestemming vir 'n wegbreek, 'n troue of 'n spesiale geleentheid in 'n vallei met die Malutiberge aan die een kant en die Rooiberge aan die ander kant.
Verblyf word in verskeie kamers en chalets gebied, wat 2 tot 6 gaste en kinders in elk kan akkommodeer. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en WiFi. Die hoofkamers het 'n TV met DStv en sommige kamers en chalets het 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- ne koffiemaakgeriewe. Die groter chalets, wittebrood-suite en die luukse eenhede het volledig toegeruste kombuise. Die bruidsuite het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad.
Daar is ook trou- en konferensiegeriewe wat tot 200 gaste kan akkommodeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
MONA Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 257
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Oranje-plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Gaste dink Oranje Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Golden Gate Streek Clarens Vrystaat
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oranje-plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang