Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orca View

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mostertweg 45, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Orca View is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in die kusdorp Melkbosstrand. Dié vakansiehuis is die ideale basis om die verskeie besienswaardighede in die area te verken.

Die woonstel is op die onderste verdieping, is geskik vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n enkel-uitvoubed en toegang tot 'n tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, vierplaatstoof en ander toebehore toegerus. Daar is 'n aparte leefarea met 'n slim-TV met YouTube en Netflix. Die hoof-leefarea het binnebraaigeriewe, 'n etenstafel met 8 stoele en 'n groot, gerieflike sitarea wat na 'n onderdakstoep met 'n pragtige uitsig oor Melkbosstrand lei.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien agter geslote hekke. Die eiendom is ook naby restaurante, 'n paar winkels en ander geriewe in die stad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lindokuhle N
Besigheidsreis
5.0
Wonderful. The stay was wonderful, the place was clean and the host was very attentive.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Yolanda H
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely beautiful and amazing. Ons het dit vreeslik baie geniet. Die plekkie is veilig en gemaklik met 'n lekker vakansie atmosfeer. Hulle sien ons...
Sien meer
Jan 2024
Magda L
Saam met vriende
5.0
Ons het vir 'n naweek gegaan en baie geniet. Die huis was lekker en ek sal dit definitief aanbeveel. Ek kon die see sien, ruik en hoor.
Okt 2023
Suzette K
Saam met vriende
4.8
Making memories in Melkbos. Absolutely perfect for our group of international friends. We could relax and enjoy our holiday with everyt...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Emile B
Gesin met tieners
4.8
Fantastic location. Was awesome to have a break with the dogs where they are accommodated. Walking distance to the beach and a view of ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Mostertweg 45, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Orca View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mostertweg 45, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA078ebe79c5d8f40db1dc2f3f406c6860df0042a43337d8d7bb87071780da97ff1dccdc8be7536522eb780676dc47109267ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 45 Mostert Road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.724985874607 18.443652682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang