Ouwerf at African Dawn Sanctuary
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R102, African Dawn Wildlife Sanctuary, Thornhill, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Ouwerf at African Dawn Sanctuary is 'n selfsorgplaashuis wat op 'n wildplaas in Thornhill, 'n klein dorpie naby Jeffreysbaai, geleë is. Hierdie plaas is die tuiste van 'n dieretoevlugsoord wat met 'n verskeidenheid voëls en diere spog.
Dié plaashuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die gaste van hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus. Langs die kombuis is 'n eetarea wat na die sitarea met 'n gemaklike sitkamerstel lei. Braaigeriewe is buite die huis beskikbaar.
Die plaas bied 'n opwindende selfry-wildrit van 8 km. Gaste kan ook nabygeleë natuurreservate verken, begeleide safari's aan pak, of historiese terreine en museums in die area besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R102, African Dawn Wildlife Sanctuary, Thornhill, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
- Gaste dink Ouwerf at African Dawn Sanctuary het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Thornhill Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R102, African Dawn Wildlife Sanctuary, Thornhill, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang