Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panda's Guest Cottage

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Derek L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Very enjoyable! Very friendly hosts, neat and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro S
1 nag
5.0
Jul 2024

Ek kan dit aanbeveel! Ek het heerlik gebly en sal graag weer wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Panda's Guest Cottage
Baie dankie Petro. Hoop en vertrou ons sien jou gou weer hier by ons.

Carine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Restful and charming. We loved our stay at Panda's Guest Cottage and would recommend it to everybody. It had everything you could wish for: a lovely outdoor space and a spacious interior. Our hosts were very friendly and informed us about what to look out for and where to eat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Panda's Guest Cottage
Thank you, Carine. It was nice meeting both of you and having you here at Panda's. Please come again.

Hendrik K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ons is gulhartig ontvang deur Des en Laetitia. Ons het die verblyf by Panda's Cottage terdeë geniet. Die akkommodasie was ideaal; skoon, netjies, ruim, heerlike stort, knus kombuisie met alles wat mens mag benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Panda's Guest Cottage
Dankie Hendrik, ons sal jou graag weer hier wil ontvang. Groete Des en Laetitia

Christine Harburn H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Glorious! We loved staying at Panda's Guest Cottage - Laetitia is a wonderful host - the studio is glorious and so spacious and well equipped. We can highly recommend a stay at Panda's - i.e. named after their fur baby!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Panda's Guest Cottage
Thank you so much Christine. We would love to see you both again. God bless.

Estelle M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

N juweel van n plek, rustig! Ons is baie vriendelik ontvang deur Laetitia en Des! Ons het heerlik gebly en tuis gevoel, baie rustig en alles wat jy nodig het is daar. Baie dankie vir die juweel van n plek, jul sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Uitstekende verblyf. Ons het baie goed gebly. Die gashere was baie vriendelik en het hulle kennis oor Kaapsehoop gedeel. Die Owl Cottage was baie netjies, alhoewel ietwat oorvol met meublement. Dit is baie stil en rustig hier en ons het ook die wilde perde met ons aankoms voor die blyplek gevind. Ek sal sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dawid G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Aangenaam. Sal weer daar gaan bly. Baie lekker. Mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Laetitia
Panda's Guest Cottage
Dankie, ons hoop ons sien julle gou weer hier by Pandas. Groete, Des en Laetitia

Soren J
1 nag
4.8
Feb 2024

Quiet and cool. Cottage is private and very well equipped. I couldn't figure out the TV, but the internet was fast enough to watch the news once the host got me set up. Definitely a pleasant place to get away from the Lowveld heat! The only downside is that the cottage smells of mildew (lots of rain up there), which could cause problems if you have allergies.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Panda's Guest Cottage
Thank you for the feedback, Soren. Yes, we had lots of rain and with the big trees, it may smell damp. Definitely no mildew in the room. I try my best to make it comfortable and neat at all times. Cleaning gets done mostly by myself. Thank you for visiting Panda's. Most welcome.

Danie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Wonderlik lekker. Beste ervaring in 'n lang tyd. Eienaar is die wonderlikste hart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Preez-straat 4, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0b60831cc72031a0753de905e3127a6c5caf7332f7a8433117b1e080febc5b4891cc412ec1c5a9fb0f8b516d71063c32197?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 4 Du Preez Street Kaapschehoop 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.5909987 30.7674609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang