Pansy Shell
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bournemouth-laan 708, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 000R1 400 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Pansy Shell is 'n selfsorghuis in die rustige Leisure Bay aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Leisure Bay is een van die bes bewaarde geheime van die Suidkus; danksy pragtige strande, haainette en lewensredders kan jy op die strand in die water baljaar, swem en sonbaai. Port Edward is net 7 km weg, en Margate en die Wild Coast Sun is maklik bereikbaar, en by laasgenoemde kan jy gaan gholf speel, rolbal, 'n fliek kyk of by een van die vele restaurante eet. Peter Pan en Kids Beach is stapafstand van ongeveer 300 m van die huis af. As jy op soek is na rus en vrede, het jy die regte plek gekry.
Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.
Die hoof- en tweede slaapkamers is op die grondvlak geleë. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Slaapkamer 2 het 'n dubbelbed. Hierdie kamer maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Slaapkamers 3 en 4 is op die boonste verdieping geleë. Die derde en vierde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolfoond, skottelgoedwasser, 2 yskaste en 'n vrieskas. In die sitkamer is daar 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Daar is ook 'n braai-area met 'n tafel en stoele op die houtdek. Motorafdakparkeerplek word voorsien. Die huis word beskerm deur 'n alarm wat gekoppel is aan gewapende reaksie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Conrad Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Bournemouth-laan 708, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pansy Shell het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Leisure Bay Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bournemouth-laan 708, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang