Paternoster Manor
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwasstraat 7, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Paternoster Manor skuil in Bekbaai aan die Weskus - 'n prentjiemooi baai tussen Paternosterpunt en Kaap Columbine.
Die slaapkamers is stylvol versier en beskik oor moderne en suite-badkamers, haardroërs, oorgenoeg pakplek en TV's met 'n klomp DStv-kanale. Elke kamer het ook koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n kluis waarin gaste waardevolle items kan stoor.
Die Weskus se klimaat beskik oor 'n hele reeks weersomstandighede en om die temperatuur matig te hou in die slaapkamers beskik elkeen ook nou oor lugversorging. Gedurende die winter word elektriese komberse ook voorsien.
Ontbyt word by dié 4 ster-gastehuis bedien en sluit 'n groot Kontinentale ontbytbuffet en 'n warm ontbyt in. Dié maaltyd word in die nuut opgeknapte Manor Dining-eetarea of, indien die weer dit toelaat, buite in die binnehof bedien.
Hierdie verblyf is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ross Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Sonkwasstraat 7, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Paternoster Manor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwasstraat 7, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang