Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pax's Luxury Penthouse Beach View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bronkhorstspruitweg, The Blyde Lifestyle Estate Eenheid 607, Pretoria-Oos, 0035, Gauteng
  • Vanaf R2 588 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pax's Luxury Penthouse Beach View is 'n luukse dakwoonstel op die veilige The Blyde Lifestyle Estate in Pretoria. Hier is 'n kristalhelder strandmeer waarin gaste kan swem of aktiwiteite soos kanovaart en staanroei geniet. Die landgoed spog ook met 'n restaurant, speletjieskamer, gimnasium en 24 uur-sekuriteit.

Die dakwoonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4 en in die sitarea is daar 'n bank en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek, 'n gasbraai en 'n strandmeer-uitsig. Parkeerplek is onder 'n skadunet beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

2.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies


Netheid
2.5
Ligging
3.1
Waarde vir geld
2.9
Diens
1.9
Veiligheid
3.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.3/5

Lani Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Bronkhorstspruitweg, The Blyde Lifestyle Estate Eenheid 607, Pretoria-Oos, 0035, Gauteng
  • Gaste dink Pax's Luxury Penthouse Beach View het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 588
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 588
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bronkhorstspruitweg, The Blyde Lifestyle Estate Eenheid 607, Pretoria-Oos, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78ba0ac5317956bdcc83f9108b81dac71057c0096513643757ac83a70e99e2d1749337be9ad6033580a4cdc25b6b11ec43d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 588 per nag (plek vir 4) 8 5 1 3 Bronkhorstspruit Road Unit 607 The Blyde Lifestyle Estate 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.760776 28.375696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang