Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peace Corner

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Douglas B
1 nag
5.0
Nov 2024

Super comfortable and great service. Very comfortable in a beautiful and quiet part of town. Hostess was super friendly and helpful. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig, tuis gevoel. Kaggel, sjerie, rustige area, skoon en netjies! Ons sal weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vriendelike diens, skoon en netjiese verblyf naby Hoofstraat. Baie dankie. Lekker gekuier. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Hout word voorsien vir 'n kaggeltjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Alles wat mens nodig het vir 'n naweek in Dullstroom. Ons het baie lekker gebly. Baie dankbaar gewees vir die kaggel. Plekkie is lekker ruim en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie positiewe ervaring. Sal dit beslis aanbeveel. Ons het baie lekker gebly by Peace Corner. In die koue Dullstroom het hulle seker gemaak ons slaap lekker snoesig en warm, met genoeg hout vir die kaggel en baie warm kombersies. Dit was skoon en netjies en "homey" het dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanél B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig. Ruim eenheid, waarde vir jou geld. Rustig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gareth L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Comfortable, clean and peaceful. Our stay was comfortable and peaceful. The accommodation was clean and met all our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gertruida Linette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Pragtige stil plekkie in Dullstroom. Lekker plek. Het ons op pad gekontak en alles verduidelik wat ons by aankoms moes verweg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ulrich W
1 nag
4.6
Jul 2024

I had a lovely stay! It was pleasant, nice fireplace in lounge with good amenities. Thoughtful little things included such as a tot of sherry. And close enough to the main road!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tyrone H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Homely, spacious cottage. Very good value for money. The cottage was very nice and spacious. There was an outside area to relax, board games, books, and a big kitchen. The place had a homely feel to it. It had all the necessities like WiFi and DStv. The kitchen had little jars of tea, coffee and even hot chocolate, which was a lovely thought and well enjoyed in the morning. There was a place inside to park my bakkie, not that safety seemed to be a worry in that area. I would happily stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 84

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jansonstraat 678, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA414709e11ccd836cbfb21a5b16c3e49576f704c3222e4d669a87170612f32c173b9d24f5da3fee8b268fabb43d859e862072?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 678 Janson Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.413956940249 30.108155883548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang