Pebble Beach 13
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 51, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 659 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Pebble Beach 13 is op 'n rotsagtige kruin met 'n trap wat na die rotspoele en Chaka's Rock-getypoel onder lei. Gedurende hooggety kan die strand bereik word via 'n 200 m paadjie tot by Chaka's Rock-strand.
Hierdie eenheid is 'n liefliek selfsorgwoonstel op die grondverdieping met 2 stelle trappe wat na onder lei. Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Die eerste en tweede slaapkamer het dakwaaiers en lei na 'n stoep wat na die see front. Gaste in die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 6 stoele en grens aan 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is geen WiFi in die woonstel nie.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n asemrowende see-uitsig, buitesitplek en houtskoolbraaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n aangewese parkeerplek, asook beperkte parkeerplek vir besoekers. Verder het die kompleks ook 'n gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 146
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ocean-rylaan 51, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 51, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang