Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perazim

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Engela W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Heerlike groot woonstel wat sentraal geleë is. Ouwerdse sjarme in die hartjie. Verblyf was fantasties, van die serene stilte tot die vroeë oggend voëlgesang en pragtige natuuruitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
Perazim
Hallo, Engela Baie dankie dat u tyd geneem het om vir ons hierdie mooi terugvoering te skryf! Ons het groot waardeering, want ek weet hoe besig julle was Groete, Dianne

Anina O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Netjiese en goed toegeruste verblyf. Kollegas het heerlik gebly. Goed toegeruste akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2022

Die woonstel was groot, baie goed toegerus en het al die geriewe gehad wat 'n besigheidsbesoeker nodig het! Die woonstel was baie groot, met 3 slaapkamers, TV kamer, groot kombuis met kookgeriewe, tee en koffie, melk, self sout en peper! Die fasiliteite was baie skoon en netjies, met baie aandag aan detail. Alle toerusting was in 'n perfekte, werkende toestand, daar was ook WiFi. Die tafelblad in die kombuis was goed belig en ek het daar op my laptop gesit en werk, kragprop was naby. Daar was ook 'n lessenaar in een van die ander kamers. Daar was veilige parkering weg van die straat af met 'n hek wat gesluit word. Sekuriteit van die woonstel was goed met twee veiligheidshekke. Daar is eetplekke in die omgewing vir mense wat wil uitgaan in die aand. Die woonstel was stil en daar was geen geraas in die nag nie, ook nie van enige verkeer nie. Aanvanklik was dit moeilik om die plek te kry, maar die eienaar is baie hulpvaardig en het my gou gehelp. Uiters goeie waarde vir geld, baie netjies, ek kan dit aanbeveel !

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 203
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 3 203
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 32B, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12b4d438c2b672feb6a62a48a43b3fbcdaa908175ff0229c746296ada045f22266a9f371d53df21c6c94f3d345fb9fe90cfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 203 per nag, vir 5 mense 3 5 1 5 32B Church Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.639798844625 19.449020538692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang