Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perlhuhn's Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sekelbosrylaan 2053, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Perlhuhn's Nest is 'n selfsorgvakansiehuis in Marlothpark wat aan die Krokodilrivier en die suidelike deel van die Krugerwildtuin in Mpumalanga grens. Die huis is ideaal vir familie en vriende wat gehaltetyd in die natuur wil deurbring.

Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed (op versoek) en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gas- en elektriese stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, Nespresso-masjien en 'n filterkoffiemasjien toegerus.

Die sitaea het gemaklike rusbanke en 'n groot etenstafel. Die sitarea lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n etenstafel.

Toegang tot WiFi is beskikbaar en 'n omsetter sal help wanneer daar beurtkrag is. Gaste het toegang tot 'n klein swembad en braaigeriewe rondom 'n boma. Parkeerplek op die perseel is onder skadudoek en genoeg vir 3 voertuie.

Hierdie verblyf bied die geleentheid om plaaslike wild vanaf die stoep te besigtig, aangesien dit 'n uitsig oor die voorkant van parkgrond het. Hierdie eiendom is naby winkels, restaurante en verskeie wildbesienswaardighede soos die Krokodilrivier en die Krugerwildtuin, daar is ook ander besigtigings beskikbaar of selfs visvang.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Grondpad
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Melinda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Sekelbosrylaan 2053, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sekelbosrylaan 2053, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA911cff0e027834aea993b509b789a1165fe178ac82a3ffdb615f358b9476070d5abbe4c9d801abdec7aba8b163b1be722963?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 9) 1 5 1 5 2053 Sekelbos Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.347866220669 31.773556540774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang