Pikant
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bakoond Close 19, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Pikant bied selfsorgverblyf aan 4 gaste in Yzerfontein en is 400 m van die strand af.
Die huis is op die hoofhuis se perseel en het sy eie privaat ingang, buite-area en parkeerplek vir gaste om te gebruik. Pikant is 60 vierkante meter en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingroote-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof en oond, 'n mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hulle maaltye by die etenstafel geniet of in die sitkamer wat oor die see uitkyk, voor die kaggel ontspan. WiFi word voorsien. Daar is ook 'n TV met toegang tot Netflix en YouTube.
Parkeerplek en buite braaigeriewe is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Zani De Beer Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Bakoond Close 19, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Pikant het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bakoond Close 19, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang