Platrand Lodge
- Kapasiteit: 100 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fouries Kraal Plaas, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 242 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Platrand Lodge is 'n wildplaas wat ten volle omhein is en 3,680 hektaar groot is in Fourie's Kraal, in 'n Malaria-vrye area net 5 km vanaf Ladysmith in KwaZulu-Natal. Die lodge is 13 km vanaf die N2, 2 ure vanaf Durban en 3 ure vanaf Johannesburg.
Die lodge het oorhangdakke en ruim verandas. Platrand Lodge het baie om aan te bied in dié luukse verblyf wat geskik is vir konferensies en troues, met uitsonderlike uitsigte en vriendelike diens.
Die Colonial Restaurant op die perseel maak voorsiening vir die meeste gaste, met ’n spyskaart wat verskeie disse het wat strek tussen goeie rooivleis tot iets uit die see. Gaste sal beslis iets kry waarvan hulle sal hou. Gaste kan binne snoesig raak of ’n laatmiddag skemerkelkie op die veranda geniet.
Terwyl gaste wag vir hulle geselskap, kan hulle rustig ontspan in die Victoriaanse sitarea met ’n boek en ’n drankie terwyl hulle vir hulle aandete wag. ’n Verskeidenheid boeke in die sitarea is vir gaste beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Kerry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Fouries Kraal Plaas, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Platrand Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Ladysmith Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 100 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fouries Kraal Plaas, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang