Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea Manor

Gastehuis
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Jan 2025 tot 2 Mrt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 6, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 280 R1 088 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Protea Manor bied verblyf wat in 'n tuin in die voorheuwels van die Outeniekwaberge in George skuil. Dit is perfek vir 'n gesin van 4.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en bied toegang tot die stoep deur stapeldeure. Die moderne badkamer het 'n bad, instapstort en 'n dubbelwasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea het gemaklike rusbanke, waaronder 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Daar is ook 'n kaggel en 'n TV met Netflix. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n uitsig oor die swembad, tuin en op die berge. Braaigeriewe is beskikbaar en daar is gratis WiFi. Veilige parkeerplek word voorsien.

Die eiendom is naby geriewe en besienswaardighede soos Fancourt en die Kingswood- en George Gholfklub.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Kombuisie
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

JJ Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 59

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Proteaweg 6, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Protea Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 280
R 1 280 R 1 088
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 280
R 1 280 R 1 088
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 6, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ac39505a21041f5c7a0504ed79276989665d001e5d01be57ecc5e799d281d41b0e0a7e4961f29ade022814c8c244926eca6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 280 nouVanaf R1 088 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 6 Protea Road Heather Park 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.954866159111 22.425207915344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang