Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

PureStay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delmarstraat 13, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

PureStay is 'n moderne, nywerheids-sjiek eenheid in die spogdorp Jeffreysbaai. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, 'n 43"-slim-TV en 'n etenstafel met stoele. Die kombuis is met 'n yskas, induksieplaatstoof, mikrogolf, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid is stapafstand vanaf Supertubes, een van die beste branderplankryplekke ter wêreld, asook ander soos Boneyards, Impossibles, Tubes en The Point. Gaste sal ook maklike toegang tot Nina's Real Food Restaurant, die Super Spar en 'n rits ander winkels in die omgewing hê.

Jeffreysbaai bied verskeie aktiwiteite soos branderplankry, swem, snorkel, visvang, walviskyk, sandplankry, perdry, stap in die Kabeljous Natuurreservaat, berg- en vierwielmotorfietsry en gholfspeel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolanda
Oosthuizen ...

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Delmarstraat 13, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink PureStay het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delmarstraat 13, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51e37c0f929b75d8533e44d59feb22cc6b5dfb49973986778704fe1801dc9aa4a907c2b509c94ac6f1c365abeed168fe7026?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 13 Delmar Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.032728251491 24.930185612655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang