Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rautenbach Palms

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gerda K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Ons het slegs 'n veilige, skoon plekkie gesoek om te slaap. Baie bederf, lekker geslaap met aircon. Alles was in goeie werkende toestand. Skoon en netjies. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Rautenbach Palms
Baie dankie, julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier. Gastekamer netjies agtergelaat. Ek waardeer dit.

Anzel F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker gerus daar. Stil omgewing. Sal definitief weer daar tuis gaan. Plek is baie netjies en het alles wat nodig is. Alles is netjies, mooi en skoon. Pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Rautenbach Palms
Baie dankie. Ek waardeer die goeie terugvoer. Dis vir my net 'n plesier om te sorg dat my gaste tevrede en gemaklik is.

Bevan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderlike verblyf! Baie rustige atmosfeer! Puik diens, wonderlike gasvrou! Sal hulle definitief aanbeveel. Ons sal beslis weer vir hulle besoek! Kamer vreeslik netjies en pragtig, laat jou tuis en waardeer voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Rautenbach Palms
Dankie vir julle ondersteuning. Ek waardeer die goeie resensie regtig baie.

Enzio T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Rautenbach Palms het beslis alle verwagtinge oorskry. Baie lekker gebly, rustige omgewing en waarde vir geld. Dalene is 'n lieflike dame. Sal beslis in die toekoms weer gebruik maak van Rautenbach Palms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Rautenbach Palms
Dankie vir die goeie terugvoer, ek waardeer dit baie. Bly dat ek kon sorg vir 'n aangename verblyf.

Natasha C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

We had an amazing, calming and relaxing stay! We had an amazing, calming, relaxing stay here. It was extremely clean, accommodating and affordable. Dalene and her family are very accommodating (pet friendly on request) and kind people. Thank you for the snacks and accommodation. We truly enjoyed our peaceful stay and our pup did too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Rautenbach Palms
It was only a pleasure to accommodate you and the pup. I really appreciate your feedback.

Veronica W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absoluut lekker en aan te beveel. Ons het heerlik gekuier. Dalene het soveel moeite gedoen vir ons, en ons het al die bederfies baie geniet. Ek sal definitief weer by hulle tuisgaan. Ek beveel hulle aan by enigiemand wat verblyf soek in Bloemfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Komien G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig en aangenaam. Was nie nodig om koffie, tee en melk te gaan kry, want daar was ook ontbytpappe en yoghurt. Heerlike 'spoil'. Sal definitief weer daar oorbly. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

I'd do it again! This place is amazing. Would definitely recommend it. The bedding and towelling are high quality. There are electric blankets on the beds for the nippy nights. The kitchen is stocked with cereals, rusks and hot beverages. I did not even have to go buy milk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Rautenbach Palms
Dankie vir die goeie resensie. Waardeer dit opreg.

Lizelle V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Vriendelike diens, skoon, heerlik gerus. Heerlik geslaap, lekker bederf, skoon en vriendelike diens. Sal beslis weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Comfortable. Thank you for the wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dalene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rautenbach-straat 30, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0e4b3a55aa11ee07d6ddefb400e0f68f78e2166afba02397943ea226a7c4409427d2a0c2160e5c9adbfa5d154630e585cce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 30 Rautenbach Street Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.145939814266 26.178288542281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang