Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raw Karoo Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Reinette V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Heerlike rustige, skoon atmosfeer! Wat 'n heerlike netjiese skoon plek! Vriendelike gasvrou en werkers! Sal beslis weer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wat ʼn pragtige, stylvolle en gasvrye gastehuis! Dit was eenvoudig wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Pragtige kamers, heerlike ontbyt, perfekte ligging, vriendelikste gasvrou! Die kamers is pragtig en die ligging perfek! Gisela en haar mense is so vriendelik en gereed om te bedien. Die rustigheid daar laat jou regtig afskakel van die wêreld. Ons kan nie wag om weer terug te gaan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Vriendelike eienaars en goeie waarde vir geld. Baie netjies en skoon! Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Highly recommended! Fantastic location, great service, very clean. Highly recommended, especially to swimmers who are looking for accommodation close to the NA Smit Pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Verblyf tydens KKNK. 2de keer wat ons by Raw Karoo tuis gegaan het en sal hulle enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ons het heerlik gebly en gekuier. Alles was baie lekker, netjies en skoon. Die akkommodasie is fantasties en het aan al ons behoeftes voldoen. Daar is alles wat mens benodig. Die verskeie opsies vir ontbyt was 'n aangename verrassing en die kos was heerlik en smaaklik voorberei. Die eienaars en personeel ken hul werk en ek kan die plek ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Great place to stay. Excellent. This is a high quality guesthouse. Nice swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashlee H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Just loved this property, would stay here again and recommend any day! Absolutely wonderful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gisela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jan van Riebeeckstraat 207, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVAtKcPdyoNkxeJkUXDD2scg2uV7z2MVSvDhgjpRuWxktDDerGw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 207 Jan van Riebeeck Road Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.588398485351 22.194529920816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang