Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reebok Selfsorg

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grysboklaan 21, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Reebok Selfsorg is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Reebok, Klein-Brakrivier. Dit is die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na ontspanne en gerieflike verblyf.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bed vir 1 kind. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die opwaskamer het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby verskeie geriewe en Reebok se strand is ongeveer 1,5 km ver. Buurdorpe soos Mosselbaai is ongeveer 17 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Ligging

  • Grysboklaan 21, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grysboklaan 21, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd04e5e5df6170734b5e9bc36e291e7ac67f3a7abd6035c41fde7d29188fff09ac45787646ffe5100d4601c414f3dd0c3c8b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 21 Grysbok Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0811955 22.1592988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang