Relekane Guesthouse
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Waal-weg 16, Ehrlich Park, Bloemfontein, 9312, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Relekane Guesthouse is in die voorstad Ehrlich Park in Bloemfontein geleë en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers.
Verblyf sluit Dubbelkamers, 2-Enkelbedkamers en 'n Gesinskamer in. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, lugversorging, WiFi, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
Aktiwiteite op die perseel sluit 'n spa, restaurant, kuierarea en konferensiegeriewe in.
Gaste kan ook restaurante by die Loch Logan Waterfront, die kunswerke by die Oliewenhuis-kunsgalery, of Art in the Park by Kings Park besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2/5
Moletsane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- De Waal-weg 16, Ehrlich Park, Bloemfontein, 9312, Vrystaat
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Waal-weg 16, Ehrlich Park, Bloemfontein, 9312, Vrystaat