Riverhouse
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jocelyn-straat 6, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Riverhouse is in die kusdorpie Port Owen, Velddrif, geleë en is 'n bekoorlike selfsorghuis met volop voëllewe wat dit ideaal vir natuurliefhebbers maak. Dit is perfek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige verblyf.
Hierdie verblyf bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die slaapkamers op die boonste verdieping lei na 'n balkon met 'n asemrowende uitsig oor die kanaal. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n bed vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Ontbytarea met stoele is ook beskikbaar. Die sit- en eetarea bied oorgenoeg sitplek, 'n lang houttafel en -stoele, asook 'n TV.
Die skuifdeure maak op 'n stoep met meubels oop en bied toegang tot die jetty. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste wat buitemuurse aktiwiteite soek sal besienswaardighede, winkels, parke en restaurante binne maklike bereik vind.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ligging
- Jocelyn-straat 6, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jocelyn-straat 6, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang