Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooiberg Gasteplaas

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiwerf Plaas, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Rooiberg Gasteplaas is net 20 km van Williston af geleë. Verblyf word in 'n selfsorgkothuis aangebied. Die kothuis is 1 km van die hoofplaashuis af geleë.

Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kothuis het ook 'n kombuis en 'n oopplanleefarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorggebruik en beskik oor 'n yskas-vrieskas, gasstoof. mikrogolfoond, breekware en eetgerei, sowel as 'n ontbyttoonbank. Daar is ook braaigeriewe beskikbaar.

Gaste kan die die panoramiese uitsig oor die plaas vanaf die stoep waardeer. Daar is ook 'n sementdam waar gaste gedurende die somer kan afkoel, sowel as voetslaan- en fietsroetes om te verken.

Daar is verskeie doendinge en besienswaardighede om in die pragtige Williston te verken. Dit sluit 'n landbou-skou in Februarie, perdry, gholfspeel en jagnaweke gedurende die wintermaande in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Uys P
Saam met lewensmaat
5.0
Afsondering. By Rooiberg kan jy jou verbeel jy is die enigste mens op hierdie planeet. Om jou strek die Karoo in al sy prag; niemand in sig nie. Binne...
Sien meer
Aug 2024
Anneke B
Saam met lewensmaat
5.0
Stilte, rus vir jou siel. Absolute stilte en rustigheid. As jy wil afskakel, is die plek net vir jou. Gasvrye en hulpvaardige gashere.
Aug 2024
Gerrie G
Saam met vriende
5.0
Karoo stilte op sy beste. Pragtige huisie, baie afgeleë en privaat. Hoogs gasvrye Karoo eienaars.
Feb 2024
Neil B
Gesin met klein kinders
5.0
Hartlike Karoo verblyf. Pragtige eenheid, ruim, skoon en gerieflik, keurig, smaakvol en onopgesmukt. Die plaasdam was 'n welkome lafenis na die lang p...
Sien meer
Jan 2024
Maricka B
Gesin met tieners
5.0
Rustig en gasvry. Ideaal geleë oppad Weskus toe.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Vleiwerf Plaas, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rooiberg Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiwerf Plaas, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA780790c8520b2ed6451d723bef7f68191981d6dc3fbd95e86e79bb2d9c8bad3020b0da0d74ace5b2cb9eef37de627e9cb9d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 65 5 1 5 Vleiwerf Farm Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.355477 21.096806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang