Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruigtevallei Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Elmarie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlik, ons sal weer daar slaap. Dit was heerlik. Die swembad beslis vir ons 'n wenner. Jaco was baie gasvry en alles was mooi en netjies. Stil, ryk aan voëllewe, lekker braai geriewe met droë hout, en ys. Altyd 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Very nice easy overnight stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky F
1 nag
5.0
Nov 2024

Goed verbaas. Baie lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loanné B
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Pragtig, gemaklik, en vriendelik. Definitief lekker verby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ontspannend, rustig, goeie diens - en baie cozy. Baie dankie! Het ons verwagtinge oortref. Sal definitief weer 'pitstop' daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janette G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Soniesig warm geslaap. Lekker gebly, dankie. Vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die gasheer het moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Die oorslaap was 'n aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Ruigtevallei Lodge
Hi Adri! Dankie vir julle besoek! Hoo jul reis was lekker! Groete

Jp B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie gerieflik. Baie netjies, skoon en die mooiste uitsig van die Oranje Rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalien K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Ons sal weer gaan. Keurige dekor. Wonderlikste bed. Lekkerste geslaap in 'n baie lang tyd. Alles wat jy nodig het. Mooiste sonsondergang. Vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefaans D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Netjies, mooi, veilig, groot swembad. Gratis ontbyt, koffie by padstal. Hi, die akkommodasie was netjies en reg. Alles het gewerk. Bonus is Jaco, die eienaar, het ons genooi om verniet brekfis by sy padstal 30 km van die gastehuis te kom eet. Dit was baie lekker en 'n oulike padstal om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 4 van Plaas 190, Langs die R58, Gariepdam, 9922, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aeb2aaa609bc9436ba42f78594169456e7f3dcf54bced16580a53165ca5cf98387cc49c752510630f86fd64b04cf74edc64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 3) 54 5 1 5 Portion 4 of Farm 190 Off the R58 9922 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.648344522135 25.4825461717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang