Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rusplekkie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 29, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 R1 318 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rusplekkie is in Dwarskersbos en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby die dorp met winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Beddegoed word voorsien en gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n tweeplaatgasstoof vir as die krag afgaan.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV met OpenView-kanale en 'n etenstafel met sitplek vir 6.
Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Daar is lieflike braaigeriewe en 'n eetarea buite op die agterstoep. Die voorstoep bied 'n see-uitsig.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Neem asb. kennis dat geen troeteldiere toegelaat word nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Rocherpanstraat 29, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rusplekkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 318
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 318
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 29, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8798ff5e8ce0ef9566fb3332516ce9aa0702abeb1f5e2b7629c3498ea97e0bcfff02cea09b2b23daae0155cfdd9cf42d0ed7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 318 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 29 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.680972290097 18.246116594489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang