Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

RyQ-C @ Del Mar

Spesiale Aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 23 Mei 2024 tot 31 Des 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Delmarstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 R686 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

RyQ-C @ Del Mar is 'n lieflike selfsorg vakansie-eenheid in Jeffreysbaai. Hierdie verblyf bied gehalteverblyf en is ideaal vir 'n paartjie. 100 m vanaf die gewilde branderplank hotspot.

Hierdie eenheid word slegs deur trappe bereik en is op die eerste verdieping.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes. Kamer beskik oor dubbelbed met en-suite badkamer.

Die kombuis het 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, lugbraaier, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Daar is 'n kuierarea met 'n ingeboude braai, 'n TV met die volle DStv-pakket, veerpyltjies en 'n foosball-tafel.

Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar. Daar is ook sekuriteitskameras vir ekstra veiligheid.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Warwick B
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Really felt welcome and my kids loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
James G
Gesin met klein kinders
5.0
Great. Ons het baie lekker gebly en die eienaars was baie vriendelik. Hulle het gereeld vir seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig het.
Jun 2024
Meshack M
Gesin met klein kinders
5.0
Very safe area within walking distance from the beach and close to everything. Nice place, the owners are also very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Zandrea M
Gesin met klein kinders
5.0
RyQ-C is die beste plek om te wees. Baie vreindelike eienaars. Ons was baie goed ontvang. Plek baie netjies. My dogtertjie het dit so geniet, sy wou n...
Sien meer
Sep 2023
Lifa G
Saam met vriende
5.0
Amazing. Close to everything you need and very central if you looking to do activities. I will definitely be using RyQ-C again an amazi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Delmarstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink RyQ-C @ Del Mar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R 800 R 686
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R 800 R 686
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Delmarstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2f290ba17ae3bfa20a27369d17134be60ac547dbac55f018e54c5165e5addd9cff3f6633bd61784dc7cde0883bc6568d807?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R686 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 10 Delmar Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.032516571616 24.930527371082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang