Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Solace @ Helios

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme' J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

It was a pleasant stay at Solace@Helios. Thank you. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

10. out. 10. Awesome steps, high for my mother of 73 years, Auntie 66, myself knee replacement but otherwise very good. Love to go in December again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Dit was gerieflik en veilig en waarde vir jou geld. Ons het dit baie geniet. Net 2 probleme: daar was nie warm water nie. Ons het nie geweet hulle sit die warm water af nie, en ek het kinders van 16, 21 en 28. Hulle het gekla oor die beddens wat hulle seergemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozita J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Nov 2024

Overall very relaxing and pleasant experience, I do recommend it. Enjoyed our stay very much, it was very clean and neat. When we arrived, there was just a bit of confusion as we did not know where to go and nobody showed us either. The numbers on the units aren't very visible. We were not told to switch the geyser on, so when we wanted to shower, the water was ice cold. There were no dish drying cloths and the braai grids were in a very bad condition; had we been told to bring our own, it would have been appreciated. The beds are very comfortable and it's very central to everything. I'll definitely be staying there again, just this time more prepared.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheslyn C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2024

Very nice with all those sliding doors. Was a comfortable stay but thought it was part of Club Mykanos to be honest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Die uitsig was wonderlik en alles was naby loopafstand wat my perfek gepas het. Ons het baie geniet. Die plek is fantasties. Ek het alreeds vriende aanbeveel om hier te bespreek. Sien my binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Des 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco C
Kort verblyf Besigheidsreis
3.2
Nov 2023

Basies net daar geslaap en gestort. Was heeldag besig met werk by die winkelsentrum. Yskas is net 'n bargrootte yskas vir akkommodasie vir 6 mense en ons was net 2, maar die yskas vries alles selfs al stel jy sy temperatuur. Dit het ook geroes en lyk glad nie goed nie. Het net 2 nagte geslaap. Geen skottelgoedseep nie. Die geyser was af met aankoms. Dit het ons eers die aand agtergekom dat dit nooit aangeskakel was nie. Krag eenhede was ook baie laag, moes krag aanvra. Die ontvangs en afgee van sleutels kan ook beter gereël word. Het al baie beter ervarings gehad. Die plekkie is nie sleg nie, maar die bestuur daarvan kan verbeter.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos Access-weg, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2e36eab1913c03fc42673facee8ff3e1b5d72b8adf7df423375da1166c2ed9b08213edba9083940592980a3b426dad40eff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 7) 9 5 1 5 Mykonos Access Road Club Mykonos 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.049052334259 18.049301809364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang