SaltLife
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kampsbaai-rylaan 35, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R32 000 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
SaltLife is ’n unieke selfsorgvilla in die hartjie van Kampsbaai in Kaapstad. Hierdie eiendom bied panoramiese uitsigte en is 300 m vanaf die ikoniese witsand-strande en die kosmopolitaanse dorpie langs die see.
Hierdie eenheid bied gehalte, selfsorgverblyf aan ’n groep van 9 gaste en het ’n portierdiens en pamperlangdienste. Dié luukse vakansiehuis het 'n rugsteunkragstelsel en word ten volle gediens en beskik oor 4 groot, luukse slaapkamers. Elke slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n slim-TV, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n stort, bad, aparte toilet en wasbak. Elke slaapkamer het ’n privaat buite-area. Al die kamers het gehaltegeriewe, japonne en pantoffels. Elke slaapkamer het 'n privaat buite-area.
Die moderne oopplan-kombuis is ten volle toegerus met ’n toonbank met sitplek vir 8 gaste, 'n gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, koffiemasjien, 2 dubbeldeuryskaste, ’n wynyskassie, 'n skottelgoedwasser, eetgerei en breekware.
Die sitarea het gemaklike sitplek vanwaar gaste die pragtige uitsig kan bewonder. Die eetarea het genoeg sitplekke waar gaste saam hul etes kan geniet. Die ligte kan verskillend verstel word, daar is ’n geoutomatiseerde Alexa-huissisteem en komplimentêre WiFi.
Die villa het ’n groot vermaakarea, ’n 14 meter-swembad, ’n Jacuzzi, ’n buite-eetarea en -sitarea, ’n pizza-oond en gasbraaigeriewe. Dit is die perfekte area om skemerkelkies te geniet en die uitsigte oor die see te geniet.
Salt Life word daagliks deur die personeel skoongemaak en die huis het ’n privaat pendeldiens wat gaste teen ekstra koste deur Kaapstad en die omliggende omgewing kan neem.
Kinders is welkom by SaltLife in Kampsbaai, maar moet onder toesig wees wanneer hulle rondom die swembad en buite is. Die swembad en Jacuzzi kan op versoek toegemaak word.
Kampsbaai het van Kaapstad se beste restaurante en strandkroeë. Dit is ongeveer 6 km vanaf die V&A Waterfront en 26,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kimberley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kampsbaai-rylaan 35, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink SaltLife het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Kampsbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kampsbaai-rylaan 35, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang