Salt Rock Luxury Beach House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Dunkirkpad 3, Salt Rock, Ilembe, 4439, KwaZulu-Natal
- Vanaf R15 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Hierdie stylvol gemeubileerde veelverdieping-strandhuis spog met 'n asemrowende see-uitsig vanaf die balkon en is gerieflik naby die strand in Salt Rock. Dit is perfek vir groot gesinne of groepe wat 'n strandwegbreek met die gemak van tuisvermaak wil hê.
Dié strandhuis het slaapplek vir tot 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers, 'n kombuis, twee leefareas, 'n kuierarea en 'n swembad. Let asb. dat die swembad nie 'n bedekking of veiligheidsnet het nie. Een van die slaapkamers het 'n dubbelslaapbank. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Beide die derde en vierde slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde badkamer het 'n bad en 'n stort. Al die slaapkamers is op die boonste verdieping en het lugversorging.
Die hoofleefarea is op die onderste verdieping en het 2 sitkamerstelle en 'n etenstafel met stoele. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, broodrooster, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die skuifdeure lei na 'n houtdek met 'n swembad en sonstoele. Die kuierarea het 'n tennistafel, pooltafel, bioskoopprojeksieskerm en 'n kroeg. Dit lei na die binnebraai-area wat nog 'n sitkamerstel het. Gratis WiFi is beskikbaar en veilige parkeerplek is in die oprit vir tot 6 voertuie beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Dunkirkpad 3, Salt Rock, Ilembe, 4439, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Salt Rock Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Dunkirkpad 3, Salt Rock, Ilembe, 4439, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang