Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2823

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa 2823, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 375 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Lameer Villa 2823 is op die San Lameer-landgoed aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied iets vir almal in die gesin. Die landgoed is 'n 200-hektaar bewarea met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en kroeg, en luukse villas met direkte toegang tot 2 pragtige blouvlagstrande.

Dié villa het lugversorging en slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer. Die tweede en derde kamers het elk 2 enkelbeddens. Albei badkamers het ’n stort-oor-bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitkamer het 'n gemaklike sitstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n lieflike patio met 'n etenstafel en braaigeriewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 77

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa 2823, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 375
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 375
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa 2823, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba3a882fd8e4c5ad52721cd067f931ca7f16829a66d3d29fa783da481b517e919e298220393248f74f8b5f3c221493c0236a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 375 per nag (plek vir 6) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 2823 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.942161125083 30.299434103502

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang