Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sand Dollar @ The Dunes

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstrand-weg 1, H40 The Dunes Resort, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sand Dollar @ The Dunes is ’n selfsorg-ateljeewoonstel in die veilige Dunes-oord in Keurboomstrand. Hierdie eenheid is ideaal vir vakansiegangers wat op soek is na ’n ontspannende wegbreek. Hierdie oord is slegs 8 km vanaf Plettenbergbaai, net langs die N2 op pa na Gqeberha (Port Elizabeth) en bied privaat toegang tot ’n Blouvlagstrand en ’n splinternuwe stranddek waar skemerkelkies geniet kan word. Die strand is ’n kort stap vanaf die eenheid deur ’n inheemse woud-area. Daar is ook 2 swembaddens en pragtige tuine in die oord.

Hierdie ateljeewoonstel bied verblyf aan 2 gaste en het ’n oopplan-uitleg. Die slaapkamer-area het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met basiese kookgeriewe toegerus, insluitend ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Daar is 2 stoele en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marizel S
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely beach vibes! Communication with the host, 100%. You could smell the cleanliness of the unit as you entered, well equipped, nice ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Ruan D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige wegbreek. Fantastiese verblyf met al die geriewe en die omgewing is baie rustig.
Des 2023
Hanli D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies. Veilige oord, ons kon baie plekke besoek.
Okt 2023
Robert M
Saam met lewensmaat
5.0
Die plek is baie mooi skoon. Ons het baie lekker gebly. Baie maklik om sleutel te kry en weer terug te kry - alles werk net goed.
Sep 2023
Conraad B
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies baie mooi omgewing. Skoon, netjies baie mooi omgewing.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Abri Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 83

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Keurboomstrand-weg 1, H40 The Dunes Resort, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sand Dollar @ The Dunes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstrand-weg 1, H40 The Dunes Resort, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4f810ca283bceb027137aa17c9418c63183ce5d69ac896a403b77038db69279234c67c98ed5cb477bf5ad90a4038bc980a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 1 Keurboomstrand Road H40 The Dunes Resort 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.009840338726 23.422444068787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang