Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sani Valley Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Dawid M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

N rustige en salige verblyf. Die mooiste uitsigte. Dit was 'n fantastiese ervaring. Met sneeu as 'n bonus. Gareth was a perfect host. Hy het selfs vir ons die kragopwekker aangeskakel om 23:00 sodat ons rugby kon kyk. Nie sy skuld dat Eskom krag af was a.g.v. 'n sneeustorm nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gareth
Sani Valley Lodge
Hi Dawid, it was such a pleasure having you, and thank you for the lovely review.

Felicity B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Die vriendelikheid en hulpvaardigheid van die eienaar is puik! Baie dankie vir. Ons het ongelooflik lekker gebly! Die lodge is uitstekend toegerus, netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thembile M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Beautiful place with great staff! Definitely worth another visit. We had an amazing time! The location is peaceful and we enjoyed the activities that involved our son. The staff were super friendly and accommodated us in every way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Relaxing and enjoyable. Relaxing and enjoyable, would like to stay longer next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Dit was lekker. Ons het lekker gebly, die enigste klein dingetjie was dat die hout wat hulle vir die kaggel voorsien het, nog nat was en het gesukkel om te brand.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2024

Hidden gem close to Sani Pass. We stayed in number 2 Sunset Lodge. The views of the mountain and dam were spectacular and there was loads of game and amazing birdlife. One thing to note is that there are 3 units at Sunset in one building. Unfortunately, we had people staying upstairs which was quite noisy due to the wooden flooring. The outdoor decking is in much need of maintenance, but that is a trade-off for the location, I guess. If you're looking for a peaceful setting in nature away from the hustle and bustle of the city, then this place is a hidden gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Excellent. We have enjoyed every moment!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Wonderlike wegbreek. Sani Valley Lodge is 'n prentjiemooi plek om weg te breek van die alledaagse. Die huisies is baie privaat en het elke denkbare item wat nodig mag wees vir 'n perfekte ruskans. Die ontbyte is heerlik en die opsionele selfrybootritte was 'n groot bonus. Silindile is die beste host waarvoor mens ooit kan vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Heerlik ontspannend. Rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Ongelooflike uitsig en natuurskoon. Stil en afgeleë. Ideaal vir 'n Sanipas-uitstappie. Wonderlike beddegoed en dit is bo-aan my lys van belangrikheid. Kort opknapping en aanvulling van basiese items soos 'n braaitang. Alles werk, storte wasbakke, ens. is net al 'n paar jaar oud.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gareth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 944
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 944
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sani Pass-weg, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADr70lI8sxMxA8FL0P0uwCI1VwZcoIZzM8syEgXLpqy6LXYDlj5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 944 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Sani Pass Road Himeville 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.687775395573 29.454087816723

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang