SANParks Tatasberg Wilderness Camp
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N7, Richtersveld Oorgrenspark, 8290, Noord-Kaap
- Vanaf R1 278 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SANParks Tatasberg Wilderness Camp is in die Richtersveld Oorgrenspark naby die Oranjerivier en is uit 'n verskeidenheid natuurlike materiale gebou wat met die omgewing saamsmelt.
Tatasberg Wilderness Camp bied verblyf in unieke riethutte waarvan 1 rolstoelvriendelik is. Elke hut het 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n sonkrag-yskas, gasstoof, kookgerei, eetgerei en breekware toegerus. Die hutte het 12 volt-sonkragligte, maar paraffienlampe word ook voorsien vir in geval iets fout is met die ligte. Elke hut het 'n stoep met 'n tafel, stoele en braaigeriewe.
Neem asb. kennis dat die water by Tatasberg weens 'n hoë mineraalinhoud nie drinkbaar is nie. Gaste moet asb. hul eie drinkwater en vuurmaakhout saambring. 'n 4x4-voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word vereis.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
LekkeSlaap
Internal ...
Eiendomme 100+
Resensies 1401
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Langs die N7, Richtersveld Oorgrenspark, 8290, Noord-Kaap
- Gaste dink SANParks Tatasberg Wilderness Camp het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N7, Richtersveld Oorgrenspark, 8290, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang