Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sarah's Place

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillwoodstraat 8, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sarah's Place is in 'n stil woonbuurt in George wat aan die voet van die Outeniekwaberge geleë is.

Verblyf word in 4 ateljeewoonstelle gebied. Die woonstelle beskik oor 'n oopplan-slaap- en -eetarea, 'n toegeruste kombuisie en 'n badkamer. Elke kamer het 'n TV met Netflix, YouTube en WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat buite-area met 'n tuinstel en braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek agter geslote hekke vir een motor per eenheid. Een klein troeteldier is ook per eenheid welkom. Die hele perseel, insluitend die hoofhuis, kan ook tydens vakansies verhuur word en het altesaam slaapplek vir 19 gaste. Trampoliens en 'n swembad is beskikbaar indien die hele perseel gehuur word.

Sarah's Place is naby die Tuinroete Botaniese Tuin, die George Gholfklub, Outeniekwa Natuurreservaat, die Duiwelsberg 4x4-roete, Bergplaas-bergfietsryroete en die Garden Route Mall. Daar is 'n paar hospitale binne 'n 5 km-radius en 'n SPAR binne stapafstand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Erika G
5.0
Waarde vir geld. Alles was perfek. Die plekkie was presies wat ons nodig gehad het.
Nov 2024
Ronel G
Gesin met tieners
5.0
It is definitely recommendable. Great thanks. It was a lovely cottage with all the necessities. We had a lovely stay. The back garden w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Cato P
5.0
Heerlik, smaakvol en veilig. Baie oulike oornag of langer se verblyf, gaaf en behulpsaam en vriendelike gasvrou, Marianne. Pragtige plekkie.
Sep 2023
Tanja V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike verblyf vir 1 nag se oorslaap. Netjiese en skoon verblyf.
Jul 2023
Rob F
Saam met lewensmaat
5.0
Great place. Excellent service. Mariaan was an excellent host. Nothing was too much trouble. The room was clean. Wi-Fi was fast. The ca...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hillwoodstraat 8, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sarah's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillwoodstraat 8, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1e770c121f70abfa844514ae24748c30d4436561e63ecef10e8f0c830e7861b37dc5213e673ce3be5aeb54bf8a4b90f8b7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 8 Hillwood Road Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.950708 22.441334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang