Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Spray B404

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Nantes P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlik gebly. Kan dit regtig aanbeveel. Dit was 'n baie aangename kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diederik D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Awesome place and location. Awesome place with an unbelievable view and location. The swimming pool was a hit with our 9- and 13-year-old kids. Excellent service and a flawless check-in. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2023

Dit was 'n baie lekker plek om te bly. Ons het elke dag opgestaan met die asemrowende uitsig van Tafelberg en die skepe wat op pad hawe toe is. Sea Spray is loopafstand van winkels en heerlike restaurante. Dit was netjies en ruim vir ons gesin van 4.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantel H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Was by ver ons lekkerste vakansie. Die uitsig is asemrowend mooi en dit is so goed geleë. Absoluut die geld werd. Die plek is goed geleë, winkels, bars, restaurante en reg by die see. Die uitsig alleenlik maak die geld werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 758

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 002
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 002
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1da6e2483826a8d092aa64a81f24e90610ad7c749eef075427391d476a2b08f6c44c5e5bb355ddad464a2c1a583db86b512?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 002 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Marine Drive Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.823554032973 18.478153809856

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang