Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seashells B Beach View Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forset Drive, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 480 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seashells B Beach View Apartment is in die lieflike kusgemeenskap van Umhlanga Rocks, KwaZulu-Natal.

Die luukse woonstel het 'n L-vormige rusbank, 'n platskerm-TV, WiFi en 'n rugsteunbattery vir die WiFi tydens kragonderbrekings. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, oondjie en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n eetarea met sitplek vir 2 gaste.

Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, enkelbed en 'n groot en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die stoep het 'n groot stoeptafel met genoeg sitplek, sowel as 'n gemeenskaplike swembad. 'n Weber-braai is op aanvraag beskikbaar en dit word op die balkon geplaas.

Umhlanga se warm water is 'n trekpleister vir baie branderplankryers. Een van die laaste inryteaters in Suid-Afrika is in Umhlanga en hier kan gaste 'n lekker rolprent saam kyk.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Filip Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Forset Drive, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forset Drive, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc398522836c15f435524d30ddda1eb6f176464ee1fab6aa788c9ae639e25cac7f895ffce9eefb60d72c82e4f3bea79cb4f2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 480 per nag (plek vir 2) Forest Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.741176059693 31.078729689996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang