Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See Rus

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Zona D
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Ons het baie lekker gebly en was baie geleë naby die hospitaal waar my moeder was. Lynne was baie vriendelik, en het ons met ope arms ontvang en vir ons alles gewys en verduidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netjies, veilig, gerieflik en skoon! Heerlike stoep en braaiarea! Heerlike verblyf naby lughawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

'n Juweel! Ons sal enige tyd weer daar bly! Lynne is 'n pragtige persoon en sy het 'n pragtige plek. Baie dankie, dit was wonderlik lekker, skoon, perfek. Foto's is regtig dit wat jy kry. Alles en nog meer wat ons nodig gehad het. Sy en haar man gaan uit hul pad uit om te help waar hul kan. Dankie, weereens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simonne M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Enjoyed our stay! Was worth every cent! We only spent one night at See Rus as it was a stopover. We loved it for its amazing view of the ocean and its close proximity to the airport. We will definitely stay again for longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erich P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

'n 5-ster verblyf in elke opsig! Pragtige selfsorgwoonstel met stoep en as bonus seeuitsig! Uiters vriendelike en gasvrye gasheer en gasvrou! Lapa met braaigeriewe 5-ster bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Netjies, ruim, skoon, uitsig en ontvangs vriendelikheid. Baie lekker gebly. Pragtige uitsig. Ruim, met see-uitsig stoep. Lapa met braaigeriewe. Lekker kuier in die sitkamer en 'n volledige kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alcinda Barkley B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Rustig, veilig en gasheer baie behulpsaam. Die see-uitsig is ook baie geniet. Dankie. Baie rustig en stil. Dit was baie lekker om lekker te kuier en te rus. Moet net ry winkels toe en strand toe, maar verblyf is goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michiel M
1 nag Besigheidsreis
4.2
Nov 2024

Vinnige in- en uitreis, maar baie aangename verblyf baie naby aan die lughawe. Verblyf was stil, skoon en met 'n pragtige uitsig. Gasheer was baie vriendelik. Ek sal weer daar bly. Lekker naby King Shaka lughawe!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annette F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

'n Juweel. See Rus is 'n pragtige, stylvolle eenheid wat geleë is in 'n rustige, veilige area. Die eenheid is huislik met alles wat jy nodig het en nog meer. Alles is goedversorg en gemaklik. Ons sal definitief die eenheid vir ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Huis weg van my huis. Naby lughawe, vriendelik ontvang, kommunikasie voor die tyd goed ingelig oor hoe alles werk. Volledige kombuis. Gas vir load shedding, noodlampies vir load shedding. Lekker sitkamerstel waar kinders kon kom kuier en lekker TV kyk. Stoep met sitstel. See-uitsig en leker lapa met braai. Lekker daar gebraai en kaart gespeel. Kamer en badkamer is ruim en uiters netjies. Wees net bedag op trappies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardeniasingel 17, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANP84XuzWiO8cZ3so0f2opxTcVZV2nxWCh1MIBLl5mmLW12lpwq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 17 Gardenia Crescent Westbrook 4400 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.592569608773 31.166564910254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang