Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serene Green

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Amanda H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Wonderful, well equipped, clean, friendly hosts. We had an absolutely wonderful stay at Serene Green. The house is beautiful, spotlessly clean, very well equipped and homely. The hosts are so warm, welcoming and considerate, there to support any request or need whilst also giving guests their privacy. The property is just a short stroll from a lovely beach. We loved our short time here and will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christian
Serene Green
We are fortunate and grateful to have such wonderful guests, neat, tidy and considerate. Two beautiful dogs, so well-behaved and fully house trained. It was a pleasure hosting the family and hope to see them again for a break away. Five star guests.

Kemp L
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Rustige kuier in bekende stranddorp. Vreeslik lekker gebly in hierdie pragtige, ruim huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christian
Serene Green
Baie dankie. altyd bly dat ons gaste gemaklik is en tuis voel. Ons strewe om die beste te kan lewer aan ons gaste.

Celeste J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Peaceful and lovely stay. Lovely stay, friendly and helpful host. Home is in a lovely quiet part of Plett. Our 2 small dogs were happy in the lovely garden. The house is very big and spacious for a holiday with family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christian
Serene Green
Thank you, it was a pleasure to host guests with high standards. You're always welcome.

Johan D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Serene Green het 110% behaal in verblyf, gerief, gasvryheid en vriendelikheid. Ontvang met aankoms deur Chris en Lojza was vriendelik en spontaan, wat die huis uitgewys het, wat absoluut alle geriewe bevat wat benodig word met die ruimte wat min verblyfplekke het. Tydens die verblyf het die lag en gesels, die raad wat gevra was en die spoedige oplos van probleme met Chris, Marie en Lojza, nuwe betekenis aan die woord gasvryheid gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christian
Serene Green
Baie dankie Johan, jou resensie beteken vir ons baie, komend van 'n gesoute, ervare gas. So bly dat dit gerieflik was vir jou praktiese uitvoering. Jy skep so 'n vriendelike atmosfeer dat ons gevoel het jy hoort by ons. Dankie vir jou geduld met Netflix en die goeie raad. Sien uit om jou weer as gas te ontvang, jy is vyf ster. Chris, Marié en Lojza

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boyd S
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Uitstekend, gasvry en goeie ligging. Chris en Marie het uit hul pad gegaan om ons welkom en gemaklik te maak. Heerlike sonnige kamers. Baie spasie om te ontspan. Letterlik alles wat jy nodig het vir 'n goeie ruskans. Of jy wil oornag of bly vir 'n paar dae, sal ek hierdie klein juweel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Christian
Serene Green
Baie dankie vir die baie goeie verslag, julle was sulke vriendelike en down to earth gaste, baie bly ons kon julle akkommodeer met ontspanne baddens en geriewe na 'n lang motorfietsrit, julle kon na afsaal darem weer boude voel. Jammer oor die hek wat nie met slot toegerus is nie, sal beslis plan maak voor julle volgende kuier. Dankbaar vir 5 ster gaste soos julle wat sorg dat ons standaard altyd hoog bly. Groete Chris en Marie

Adolfo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Very spacious, private, comfortable and meticulously clean. Very homely, lots of space, comfortable and bright, private. Friendly host and were there to welcome and show you the facilities. A comfortable bed and everything is super clean and owner maintained. Short walk to the beach too! Will definitely want to stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christian
Serene Green
Thank you so much for the kind review, Adolfo Sevillano. You are the type of guest that we appreciate and your high standards encourage us to maintain the highest quality comfort for our guests. We look forward to seeing you again soon. Kind regards, Chris, Marié and Lojza.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christian Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rothersandslaan 2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f1730f9bb8bac2e8985513a8feb47625fc5363c9ccd8eba81409d0d61b7b3aad2e09996fb47c7521389ca4fc1dc085d6765?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 2 Rothersands Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.0830464 23.3649935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang